myRecruit

Verkoops Verteenwoordiger Permanent

4564651 Sales 21 Nov 2019
myRecruit Brits
Market related
Detail Information
Job Summary
Position for Verkoops Verteenwoordiger
Job Description
ONS HET 'N NUWE AFDELING :GETFIREDUP EN ONS KORT JOU !!

VOLGENDE VEREISTES VOLDOEN IS 'N MOET:
1-EIE BETROUBARE VERVOER
2-SLIM SELFOON
3-MOET VOL ENERGIE WEES EN PROP VOL SELFVERTROUE
4- 2 JAAR VERKOOPS ONDERVINDING

VERGOEDING VAN 10K TOT 15K PER WEEK OP 25% tot 50% KOMMISSIE EN BONUSSE.

POSISIES IS ONMIDDELLIK BESKIKBAAR. OPLEIDING WORD VERSKAF. UITSTEKEND GROEI POTENSIAAL.

STUUR JOU CV NA ***email***
Key Skills / Requirements
Please refer to description