myRecruit

Dosent In Strukturele Tekeninge (draughting) Permanent

4623661 Professional 16 Feb 2020
myRecruit Northern Suburbs
Market related
Detail Information
Job Summary
Position for Dosent In Strukturele Tekeninge (draughting)
Job Description
Centurion Akademie is op soek na 'n dosent voltyds of deeltyds in die Tyfervallei kampus in Kaapstad/Bellville. 

Tegniese kennis en ondervervinding in Autocad, Tekla, Rivet. Industrie ondervinding sal aanbeveel word. Opleding ondervinding sal aanbeveel wees.

Gekwalifiseerd in 'n ge-akkrediteerde program op NQF 5 en of NQF 6 sal voorkeur kry. 

Assessor en moderator kwalfikasies sal ook voordelig wees.

Die pos sluit die volgende vereistes in:

aanbieding van klasse\

Opstel van klas notas en praktiese take en werk

Hantering van eksamens.

Ontwikkeling van die program 

skakel met die industrie. 

Salaris is onderhandelbaar

Klasse begin 29 Januarie 2020.
Stuur CV na ***email***
Key Skills / Requirements
Please refer to description